Posts

Beste Braai Hout

Image
 Stompies Braai & Firewood As daar een plek is wat weet wat nodig is vir 'n lekker vuur, dan is dit die manne by Stompies Braai & Firewood, jy sal nie weer op 'n ander plek hout koop nie.  Verwysing skakel : https://www.stompieswood.com/shop/ #stompiesbraaiandfirewood #bestebraaihoutinsa

Buffelsfontein Beesboerdery Restaurant

Image
  Buffelsfontein Beesboerdery Ons gaan kyk 'n bietjie na hoe 'n ete MOET lyk, by Buffelsfontein Beesboerdery sal jy die beste kwaliteit kry as dit by kos kom.  Daar is iets vir groot en klein op hul spyskaart, jy sal nie vir 'n oomblik spyt wees nie!! Verwysing skakel vir die spyskaart :  https://www.beesboerdery.co.za/index-one-page-animation-bg/menu/ #buffelsfonteinbeesboerdery

Beste Braai Hout

Image
Stompies Braai & Firewood As daar nou een plek is wat verstaan dat 'n braai eers reg is na jou derde sak hout, dan is dit die manne by Stompies Braai & Firewood.  Gaan kyk gerus op die skakel hier onder, en maak seker dat jy nooit weer 'n te kort het aan hout nie. Verwysing skakel : https://www.stompieswood.com/shop/ #stompiesbraai&firewood

Beste Motorhandelaar

Image
 Toyota Menlyn, Pretoria As daar nou een plek is wat weet van goeie diens is dit die mense by Toyota Menlyn, Pretoria. Hulle sal seker maak dat jy nooit daai groot rugby game mis nie. Jy sal nie weer 'n ander motor wil ry nie. Skakel hulle gerus vir enige vrae. Ek sit ook die verwysing skakel hier onder aan vir julle. Verwysing skakel : https://toyotamenlyn.co.za/ #toyotamenlyn

Beste Restaurant vir na 'n groot rugby game

Image
Ons kyk na van die beste eetplekke  Buffelsfontein Beesboerdery  As dit kom by kwaliteit kos, is daar een plek wat nie ‘n te kort het daarvan nie……… Buffelsfontein Beesboerdery. Dit is ‘n besonderse eetplek met die gevoel van “Ek wil nie ry nie”. Jy en jou gesin sal dit bitter baie geniet, en glo my julle sal weer wil terug gaan!!! Meyer en sy span is besonders, en maak seker dat elke bord kos wat uit die kombuis uit gaan, net die beste is. Julle sal sien, ek gaan BAIE oor hulle praat, vir my en my gesin is daar nie ‘n beter eetplek nie! Buffelsfontein Beesboerdery - Restaurant ADRES BUFFELSFONTEIN BOERDERY: Greenlyn Village Centre, Winkel No. 22 Thomas Edison, Pretoria, 0081 BESPREKINGS: 012 004 0638 E-POS: info@beesboerdery.co.za #buffelsfonteinbeesboerdery